Die Helige Quran Vertaal in Afrikaans

Description

Die Qur’an is slegs die Qur’an in die oorspronklike Arabiese taal. Die mooiheid van die Qur’an – in sy betekenis, sy lees en sy voordrag, is slegs in die oorspronklike Arabiese taal. Daar is geen plaasvervanger daarvoor nie. Die vertaling van die Qur’an in verskeie ander tale van die wêreld, soos hierdie een in Afrikaans in Suidelike Afrika, is slegs ‘n skaduwee van die grootsheid, adelikheid, mooiheid en elegansie van die Qur’an in die oorspronklike Arabies. Enige vertaling van een taal in ‘n ander verloor ‘n aansienlike deel van sy betekenis - meerso met die Qur’an. Daarvoor, my liewe Afrikaanse lesers, u poging om die Qur’an te verstaan deur hierdie Afrikaanse vertaling, is hoogs prysenswaardig, want deur die toepassing van die pêrels van die Qur’an, het u ‘n ontdekkingsreis van selfontdekking en selfontwikkeling onderneem om nabyheid aan u Skepper te verkry soos miljoene ander onderneem het, net soos hierdie nederige dienaar. In die lig van bogenoemde stelling, is hierdie slegs die begin van u ontdekkingsreis. Hopelik sal dit ‘n stap wees om die Qur’an in die Arabiese taal te verstaan; en daardeur sal u die juwele van Islam, die instruksies vir die korrekte en edele lewenskode, en sy leiding en wysheid, van geen ander bron as die Heilige Qur’an in die oorspronklike Arabies verkry nie, Insha Allah (met Godswil).

Die Helige Quran Vertaal in Afrikaans

Product form

R 50.00

Out of stock

    • Free shipping on all orders above 1500

    SPECIALS

    Your favourites are now at lower prices. Shop Qurans, prayer essentials, Islamic gifts and more at discounts you won’t want to miss. Hurry — once it’s gone, it’s gone.

    Recently viewed products

      © 2025 The Ahsan Store, Powered by i22 Digital Agency

        Login

        Forgot your password?

        Don't have an account yet?
        Create account